Thursday 21 December 2006

Kersfees

So hoe en wat gebeur hierdie Desember vakantsie? Ek en Annelie hoop julle sal 'n baie lekker kersfees he en as julle reis, dat julle veilig by julle bestemming aankom.

What's up

So wat is nuus sal jy vra as jy my nie gesien het vir die afgelope 9 jaar nie. Wel , om die waarheid te se ...... daar is eerlik net te veel om nou te se behalwe dat daar baie gebeer het.