Tuesday 20 March 2012

Tune ha Dis Guppy Friendly

Iets vir die grap, maar dit laat jou miskien dink.
As iemand jou vra of die tuna wat jy gekoop het Dolphin friendly is, wat beteken dit regtig? Vang hulle die vis met kleiner nette sodat hulle nie 'n Dolphin kan vang nie? Nee, Tune die een wat jou vra, Nai man Dissi dolphin friendly nie die blikkie is die $hit, dis guppy friendly.
Die antwoord ,as julle regtig gewonder het is..op hierdie link. Gaan lees dit scary om te dink dat dolfyne so bedreig word. http://www.ers.usda.gov/publications/aer793/aer793f.pdf

Friday 16 March 2012

Fukn Bluelight brigade, does it again.

Fukn bluelight Brigade does it again and again.
Yesterday as I was driving to work I saw these guys driving another (probably another corrupt politician) to his meeting, driving like a poephol. Hooting & pushing everyone out the way and then doing what I would only expect from a taxi driver.... going onto the bus-lane (mycity bus) and drive like a maniac.
Now here is the thing, I'm on my bike ,so obviously I can kind of keep up with this guy driving in-between the cars and all, but note that this "doos" of a driver probably do not even realize that there is only one of those lanes in milnerton. This guy drove all the way from Blouberg Bayside to town (almost 15km stretch). I mean WTF Helen Zille is probably the only person in parliament that is trying to ban these blue light guys.
Now what I would really like to know is, who do these ministers think they are to not only endanger the people on the roads, but also have no respect for fellow motorists. And how important was his meeting?Miskien as hulle hulle fukn oe uit hulle gatte trek, sal hulle sien dat die paaie k@k is en as hulle iets daaraan dien, dan sal almal betyds vir werk wees.
L

Sunday 11 March 2012

Coke en Pepsi Change hulle recipe anders moet hulle Cancer label op die bottels sit.


As jou ma vir jou gese het dat Coke jou eendag gaan doodmaak was sy dalk reg. Ek het afgekom op die storie wat nou in die nuus rondgaan van Coke en Pepsi wat ammonia sulfite, or 4-MI in hulle Caramel colouring gebruik. Ja ,al vir jare drink ons die k@k en niemand se dit mos vir jou nie. 
Nou is daar 'n groot storie over the seas ,want Coke moet by law 'n "DRINKING CAUSES CANCER" sticker op hulle bottels sit.
Nou dink hulle dit sal sales beinvloed. Ai  Nou wat nou?
Die boggers is slim, hulle gaan  soek nou 'n ander chemical wat nie op die lys is nie ,sodat hulle nie die sticker moet op sit nie
So nou hoeveel liter Coke moet jy nou drink om kanker te kry? 
Die antwoord is 1000 blikkies elke dag, dan is jou kanse bietjie minder as hulle Ginny-pig wit rot van 80 wat dood is aan pers-linker-oor-verkrimping-onsteking.
Jou kanse is groter om te stiff van Diabetes of Obesity. Die Americans drink Coke asof dit water is.
Jy kan maar verder brandewyn drink want dit lyk my dit is darm nog goed vir jou.


Gaan lees die storie verder hier in die ingels as jy wil. http://gma.yahoo.com/blogs/abc-blogs/coke-pepsi-skirt-cancer-warning-label-160034885--abc-news.html
L