Sunday 15 April 2012

Walvis word opgekap op Buffelsbaai - Walvisfees?

Hierdie week sometime het daar glo 'n huge walvis uitgespoel op buffelsbaai en gister was dit die dag wat hulle die baai sluit en die 20-30 ton vis begin op kap. Ek weet nie van julle nie, maar 20-30 ton vis klink nie vir my na 'n maklikke job om op te kap nie. Hulle moes een van daardie sloot graaf goed gebruik om die klomp vis dele op te skep en in 'n tipper te gooi. Van daar af weet ek nie eintlik wat hulle gaan maak daarmee nie, miskien gebruik vir viskos. Jy weet nooit nie. Ai Challa, hoop daai bloed in die water lok nie haaie nie.
L

No comments: