Monday 27 February 2012

Die Antwoord Invades Fashion Week


Ek het niks meer om te se nie, Die antwoord het die geheim agter gekom hoe om die media te speel. Net soos Madonna ,Marilyn Manson , Lady Gagga en Jurie Els voor hulle. Ok, miskien nie Jurie Els nie, maar al hierdie mense het vroeg in hulle loopbaan besef dat as jy die media speel sal almal jou vinniger leer ken en jou naam sal jou vooruit loop. Al is dit tannie Marie in Mosselbaai, sy het dalk nie een van die songs gehoor nie, maar sy het al van die mense gehoor.
Hierbo is 'n foto wat geneem is van Yolandie & Ninja by 'n Fasion show "in die overseas" so week terug.
Gaan lees meer oor die show hier : http://cocoperez.com/2012-02-15-die-antwoord-alexander-wang-fall-2012-nyfw

L

No comments: