Tuesday 17 July 2012

DtJy skewe oog strike back.

Soos dit nou maar gaan ,moet ons elke jaar 'n party van die jaar gooi vir charity . Hierdie jaar was dit 'n regte challenge gewees om 'n goeie dj te kry om ons sokkie aan te vuur. Die keuse was tussen DJ "tik kop" en DtJy..ST aka skewetiet. Hos Ja
Dinge het goed gelyk toe al die mense opdaag, maar toe daag DJ tik kop glad nie op nie.
Gellukkig het DtJy ST vir ons 'n paar lekker nommers op haar mixing desk gespeel. Dit was sommer net beter hoe later en hoe leer die bottels geraak het.

Ongelukkig het die dop vroeg opgeraak en ons moes die charity varkie saam sleep na die shibeen toe ,waar ons nog so paar long tomms kon kry.
Die aand het goed afgesluit met die pote wat ons kom stil maak het en hel op al die mal kinners op te laai.
As julle 'n donasie wil maak vir charity, bel my. Ek en 'n paar vriende sal daar kom braai by jou. (op jou onkoste)
As julle vir DtJy ST wil book, kontak my ,ek is seker sy sal kan doen met so paar extra bucks. Sy het voortande nodig voor Christmas.
Hieronder is so 'n fototjie van DtJy ST in aksie.

L


No comments: