Tuesday 21 February 2012

Blerry stupid PC errors

Jong, vandag kry ek mos nou weer die stupidste boodskappe van my PC. Eers dink hy hy is baie cool en sarkasties met my en tune my hy kan nie save nie want daar is 'n probleem. Dhu ,no $hit. Ek kan so sien. Party keer wens ek die PC's van vandag kan slimmer wees en vir jou se wat om te maak om die probleem op te los. Nee dit kos altyd jou die IT outjie bel en dan se die "boks" Have you tried to restart. aaaaaaa.
Laat ek dink... nee. Maar ek het daaraan gedink om die monitor van die tafel af te gooi.
Anyway. lang storie kort en weier om te restart kry ek dit toe reg om die file te save.

Natuurlik nie net 2 minute later nie kry ek weer een van daardie weird boodskappe. Check die een hieronder uit. WTF. Insufficient memorry was available to complete the operation? Kyk ,al wat ek wil doen is save. My "ingel"s op skool was beter as my afrikaans, maar ek weet nie of dit ek is nie, maar is hierdie sin reg. Hoe kan  iets wat jy nie genoeg van het iets laat werk of nie werk of wat bedoel hulle nou eintlik? werk dit nou of nie?
Dis mos om te se die ou is te stupid om die som te doen, maar hy het dit reg gekry. Maak mos nie sin nie.
Ek sal maar more weer lag as ek sulke boodskappe kry, dalk se die ding vir my iets soos "file will only be saved if you do it twice" Of "moer the keyboard hard, that will do the trick"  Of "hit the ENTER key as hard as you can, It might work. Amper soos daardie mense wat die lift se knoppie drie keer in 'n ry druk, want dan kom hy vinniger na jou vloer toe.
L

No comments: