Sunday 11 March 2012

Coke en Pepsi Change hulle recipe anders moet hulle Cancer label op die bottels sit.


As jou ma vir jou gese het dat Coke jou eendag gaan doodmaak was sy dalk reg. Ek het afgekom op die storie wat nou in die nuus rondgaan van Coke en Pepsi wat ammonia sulfite, or 4-MI in hulle Caramel colouring gebruik. Ja ,al vir jare drink ons die k@k en niemand se dit mos vir jou nie. 
Nou is daar 'n groot storie over the seas ,want Coke moet by law 'n "DRINKING CAUSES CANCER" sticker op hulle bottels sit.
Nou dink hulle dit sal sales beinvloed. Ai  Nou wat nou?
Die boggers is slim, hulle gaan  soek nou 'n ander chemical wat nie op die lys is nie ,sodat hulle nie die sticker moet op sit nie
So nou hoeveel liter Coke moet jy nou drink om kanker te kry? 
Die antwoord is 1000 blikkies elke dag, dan is jou kanse bietjie minder as hulle Ginny-pig wit rot van 80 wat dood is aan pers-linker-oor-verkrimping-onsteking.
Jou kanse is groter om te stiff van Diabetes of Obesity. Die Americans drink Coke asof dit water is.
Jy kan maar verder brandewyn drink want dit lyk my dit is darm nog goed vir jou.


Gaan lees die storie verder hier in die ingels as jy wil. http://gma.yahoo.com/blogs/abc-blogs/coke-pepsi-skirt-cancer-warning-label-160034885--abc-news.html
L

No comments: