Wednesday 1 February 2012

Die Antwoord - I fink you freeky video

Hierdie is seker een van die weardste afrikaanse groepe wat ek al gesien het.  Ek het gister na die nuwe album geluister en vir die wat hou van "Die Antwoord" is dit 'n moed, persoonlik het ek meer gehou van hulle ouer musiek, maar kom ons laat julle besluit vir julle self.
"Die Antwoord" kry 'n 10 uit 10 vir creativity en 'n regte ZEF gevoel kom oor jou as jy hierna luister.
Hou so aan!
Julle MOET hierdie video gaan uitcheck..
L

No comments: